• Plaas die rys, klappermelk, water en gemmer in ’n swaarboomkastrol, geur met die sout en roer goed om te meng.
  • Sit die deksel op en bring tot kookpunt oor matige hitte. Verminder die hitte tot laag en kook 10 min.
  • Skakel die hitte af en laat staan 5 min. met die deksel op voor jy die deksel afhaal.