• Plaas die rys, sout en 250 ml (1 k) water in ’n kastrol en bring tot kookpunt. Kook tot die water geabsorbeer is.
  • Giet die klappermelk, kaneel en kardemom by en roer deur. Kook tot die melk geabsorbeer is. Indien die rys nog nie gaar is nie, giet nog ’n bietjie water by. Roer af en toe sodat die rys nie aanbrand nie.
  • Haal die kaneel en kardemom uit die poeding en roer die suiker by. 
  • Vir afronding: Skep die poeding in klein bakkies en sprinkel die pista­chioneute, klapper, kaneel en ment oor. Sit dadelik voor. 
Kom neem deel aan die gesprek

Volg Huisgenoot op InstagramTwitterFacebookWhatsApp en teken gerus in op ons nuusbriewe.