Koljander-dhaltjies met mentjoghurt

akkreditasie
Foto: Gallo Images/Misha Jordaan
Foto: Gallo Images/Misha Jordaan

Dhaltjies

  • Rooster die koljandersaadjies in ’n droë pan tot geurig en tot dit liggies begin verkleur.
  • Skep die saadjies uit die pan, laat afkoel en maal in ’n maler fyner.
  • Meng die bruismeel, gemaalde koljandersaadjies, sout en peper goed.
  • Voeg die koljanderblare, kool-en-wortelmengsel, ui en knoffel by en meng deur.
  • Klits die jogurt en eiers saam en giet by die meelmengsel.
  • Meng tot ’n dik beslag vorm.
  • Verhit genoeg olie in ’n kastrol vir diepbraai.
  • Skep lepels vol van die dhaltjiebeslag in die olie en braai tot goudbruin aan albei kante en gaar.
  • Skep die dhaltjies uit en dreineer op kombuis­papier.
  • Herhaal met die res van die beslag.

Mentjogurt

  • Meng al die bestanddele goed.

Vir voorsit

  • Sit die dhaltjies voor saam met die mentjogurt en suurlemoenwiggies.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees