Dié krakerige bederfie kan met enige heerlike vulsel gestop word. Van botterskorsie tot biltong, hier is vyf van ons heerlikste samoesa-resepte.
KYK: So vou jy ‘n samoosa
1. Samoesas
2. Botterskorsie samoesas
3. Mieliespinasiesamoesas
4. Biltongsamoesas
5. Reuse samoesas met varkvleis
Ons wil graag hê jy moet langer kuier.
Teken in en kry onbeperkte toegang tot 11 Afrikaanse tydskrifte en 35 koerante. Alles op een plek.
KIES JOU PAKKET