Voorverhit die oond tot 200 °C.

  • Sny die botter­skorsies in die lengte in repe van sowat ­5-7 mm breed. 
  • Plaas die botter­skorsies in ’n oondpan; geur met die sout en peper. Meng ’n goeie skeut olyfolie met jou hande deur. Rangskik in ’n enkellaag op ’n bakplaat. Bak sowat 40 min. tot gaar en draai gereeld.