• Sny die patats in dun tjips of na die dikte en lengte van jou keuse. Plaas saam met die mielieblom in ’n plastiek­sakkie en skud tot al die tjips bedek is. Haal dit uit die sakkie, plaas in ’n ­vergiettes en skud die oortollige mielieblom af.
  • Verhit die olie in ’n middelslagkastrol en braai die tjips in bondels tot goudbruin en bros, sowat 4-6 min. per bondel.
  • Geurmiddels: Meng alles en strooi oor die tjips terwyl dit nog warm is. Sit voor as bykos saam met ­enige maaltyd.