• Skil en sny die ­aartappels in lang, dun repies, sowat 3 mm breed. 
  • Druk droog en ­diepvetbraai ’n hand vol op ’n slag in die verhitte olie tot bros, ­sowat 7 min. per ­bondel. Geur met sout. 


Wenk: Hou die tjips in ’n bak met water om te keer dat dit bruin word. Druk dit goed droog voor dit gediepvetbraai word, ­anders sal die olie spat.