• Plaas die pynappel, wortels, radyse of ui en komkommer in ’n groot bak.
  • Verhit die asyn of asyn-en-watermengsel saam met die suiker en speserye tot warm.
  • Giet oor die groentemengsel en laat minstens 10 min. staan voor dit voorgesit word.