Ons het net die ding vir jou! Gemarineerde ribbetjies en ’n heilsame groenteslaai – #DieLekkerlewe en perfek vir Braaidag.

  • Meng al die bestanddele goed in ’n groot slaaibak.
  • Bedek en verkoel in die yskas tot jy gereed is om dit voor te sit. 
  • Braai die gemarineerde varkribbetjies volgens die aanwysings op die verpakking en sit saam met die heilsame groenteslaai voor.