• Vir die pap: Verhit ’n kastrol water oor hoë hitte.
  • Klits die mieliemeel in en verlaag die hitte.
  • Voeg die botter by en klits dit by die sagte pap in.
  • Verhit ’n braaipan oor matige hitte en voeg die olyfolie by. 
  • Braai die blokkiespek tot bros en verlaag dan die hitte.
  • Voeg die kerriepoeier, saad, klapper en knoffel by en braai vir 2 min. 
  • Braai die eiers net aan die een kant in ’n aparte pan. 
  • Roer die botter deur die pap en sit voor.