Skop die feesseisoen reg af met heerlike snitte varklies

  • Voorverhit die oond tot 220°C.
  • Voer ’n bakplaat uit met twee velle foelie en een vel perkamentpapier.  
  • Plaas die varklies met die vel na bo op die bakplaat en geur met growwe sout. 
  • Bak vir 2 uur tot die vleis sag en sappig is, en die vel bros en goudbruin is. 

Opdiening:

  • Laat dit effens afkoel, en sny dan met ’n skerp mes en sit voor met bygereg van jou keuse.