Havana, ooh na-na . . . Ons vaar die strate van Kuba in met ’n #DieLekkerLewe-varkpens-toebroodjie 

  • Varkpens
  • Voorverhit die oond tot 200ºC.
  • Verwyder die buitelaag en geur die pens met growwe sout.
  • Bak 2 uur tot sag, sappig en goudkleurig.
  • Bymekaarsit
  • Meng die botter en Dijon-mosterd in ’n klein mengbak tot ’n pasta.
  • Smeer die mosterdmengsel op die worsbroodjies en bedek met die twee kase.
  • Voeg die skywe piekels en varkpens by.
  • Verhit ’n bietjie olyfolie in ’n braaipan oor matige hitte.
  • Braai die toebroodjie tot die kaas gesmelt het en die brood goudkleurig is.