Kersmiddagete vir die familie
  • Voorverhit die oond tot 190 °C.
  • Plaas die ham in ’n diep oondpan of -skottel wat met bakpapier uitgevoer is.
  • Bedek met die bruinsuiker, sout en peper.
  • Plaas die pere en knoffel op die ham; bedek soveel moontlik van die ham.
  • Voeg die lemoensap by en draai in twee lae foelie toe.
  • Bak 60 min. in die oond.

ERTJIESLAAI RESEP