Kaasworsies

Verhit die olyfolie in ’n braaipan oor matige hitte en braai die kaasworsies tot goudbruin.

Soet mayonnaise

Meng al die bestanddele in ’n mengbak. Bêre in ’n gesteriliseerde houer in die yskas.

Brosbrood

Voorverhit die oond tot 180 ºC.2. Voer ’n bakplaat met bakpapier uit.3. Plaas al die bestanddele in ’n voedselverwerker en pols tot ’n sagte bal deeg vorm.4. Rol die deeg tot 50 mm-dik uit op ’n oppervlak wat met meel bestrooi is. 5. Plaas die uitgerolde deeg op die bakpan en bak 10 min.Vir voorsitSit die kaasworsies voor saam met die soet mosterdmayonnaise, brosbrood en roomkaas.