Dié nasionale trots is ’n goedkoop om te maak en almal is versot daarop.

  • Meng die meel, witsuiker en kitsgis. 
  • Maak ’n gat in die middel van die droë bestanddele, skink in die water en knie goed saam. 
  • Plaas dit in ’n bak en bedek. Laat dit 30 min. rys. 
  • Verdeel in 12 middelslag-deegballe.
  • Verhit die olie tot matige hitte en plaas die deegballe daarin – net ’n paar op ’n slag. 
  • Bak aan alle kante tot gaar binne en goudbruin.
  • Skep uit die olie en dreineer op ’n papierhanddoek. 
  • Sit voor saam met skywe polonie, ’n skeppie chakalaka en gerasperde cheddarkaas.