• Meng die botterskorsie, rafelvark, sprietuie, geel kerriepasta, blatjang en kaneel goed saam in ’n bak. 
  • Voeg die mengsel in ’n mikrogolfbestande kosbak. 
  • Klits die eiers saam met die klapperroom en geur die rafelvark met die sout en peper. 
  • Plaas die bobotie 5-6 min. op hoë hitte in die mikrogolf.