Haal dié heerlike rafelvark-tortilla uit jou kosblik en doop dit in die avokado-sous. 

Rafelvark-tortilla

  • Panbraai die rafelvark in ’n bietjie olyfolie oor matige hitte.
  • Meng die gebraaide rafelvark met die res van die bestanddele.
  • Vul die tortillas met die mengsel, vou toe en rooster in ’n pan met die oop kant na onder tot bros. 

Avokado-doopsous

  • Neem elke bestanddeel apart toegevou werk toe.
  • Skep die avokado in ’n bak, voeg die res van die bestanddele by en maak fyn.