Bros spek en ’n supermaklike kaassous is ’n wonderlike toevoeging tot die klassieke Russiese worsrol 

  • Sny die uie in ringe en diepbraai in die olie in ’n kastrol oor matige hitte. 
  • Braai die Russiese worsies in ’n braaipan met die olyfolie oor matige hitte (sowat 5 min. aan elke kant).
  • Verhit die melk in ’n kastrol oor matige hitte en voeg die kaas stadig by tot dit gesmelt het. 

 Opdiening:

  • Plaas die Russiese worsies in die rolletjie, voeg die kaassous by en plaas die gebraaide uie en spek bo-op.