Rooi piekeluie en botterboonhoemoes met ’n tikkie knoffel sal dié eenvoudige ontbyt ’n smaaklike begin aan jou dag gee.

  • Voorverhit die oond tot 180 °C.2.
  • Plaas die worsies op ’n geoliede bakplaat en bak 15 min.

Rooi piekeluie

  • Verhit die asyn en voeg die suiker by. 
  • Giet dit oor gesnyde rooi-uie en laat staan eenkant.

Botterboontjiehoemoes

  • Plaas al die bestanddele in ’n voedselverwerker en meng tot ’n gladde mengsel.

Vir voorsit:

  • Smeer die hoemoes op roosterbrood en skep die worsies en edamameboontjies bo-op.
  • Geur met die sout en peper.
  • Rond af met die geposjeerde eiers en piekeluie.