• Rokerige gebraaide botterskorsie en fyngemaakte bone versterk die geur van dié prego-steak-tortilla.
  • Braai die prego-steaks in die olie in ’n pan oor matige hitte en sny in repe.
  • Maak die bone, botterskorsie, geskroeide soetrissie, suurlemoen en feta in ’n bak fyn. 

Afronding

  • Plaas die babaspinasie, van die fyn mengsel en die prego-steakrepe op ’n tortilla.
  • Vou styf toe en pak in ’n kosblik vir werk.