• Voorverhit die oond tot 200 °C.
  • Maak die varklies volgens die aanwysings op die verpakking gaar, laat afkoel en versnipper dan. 
  • Rol die deeg uit op ’n meelbestrooide oppervlak tot sowat 2 cm dik.
  • Plaas op ’n gesmeerde bakplaat, bedruip met die olyfolie en geur met die growwe sout.
  • Voeg die kaas, artisjokke, aspersies, olywe, varklies en tiemie by die deeg en bak in die oond tot goudbruin. 

Vir voorsit:

  • Bedek die focaccia met wilde roket en sit voor.