• Giet 1,5 L bosbessie-vrugtesapmengsel in 2-3 groot bekers.
  • Voeg 45-60 ml (3 e-¼ k) wodka of rum by elke beker indien verkies.
  • Voeg versigtig sowat 250 ml (1 k) gemmerlim, sodawater of limonade in elke beker by.
  • Meng die pons.
  • Rond elke beker met ys, vars ment of tiemie en skywe vrugte van jou keuse af, en sit voor.