• Bessie-wynstroop Plaas al die bestanddele in ’n kastrol en kook 10 min. tot stroperig. Dreineer.
  • Drankie: Plaas die jenewer, stroop en suurlemoensap saam met gekapte ys en eierwit in ’n mengfles en skommel. Giet in ’n glas.
  • Afronding: Garneer met bessies en blomme.

Niealkoholiese fopdop

Vervang die wyn in die stroop met bessiesap. Gebruik ’n bietjie meer stroop en suurlemoensap pleks van jenewer en vul die glas met sodawater.