• Plaas al die bestanddele in die bak van ’n voedselverwerker en pols tot glad.
  • Vir afronding: Giet die smoothie in ’n glas en bedek met die chia-saad (indien gebruik).