• Vul ’n glas met die ys, giet die rum, lemmetjiesap en rooibostee oor en voeg die gemmer-­bier by.
  • Afronding Garneer met die skyfies gemmer en groentestingels.

Niealkoholiese fopdop

Laat die rum uit en gebruik meer rooibostee en gemmerbier.