Plaas die pynappel, gemmer en appel in die bak van ’n voedselverwerker en pols tot glad.

Voeg die res van die bestanddele by en pols tot glad en goed gemeng.

Verdeel tussen twee glase.