• Meng al die bestanddele tot glad.
  • Vir voorsit: Giet die ­smoothie in glase en sit voor saam met die bessies of kersies. 

WENK

Voeg 30 ml (2 e) kakaopoeier by vir ’n sjokolade­weergawe. Voeg ’n Weet-Bix-blok by om die smoothie vullender te maak. S