• Stroop: Plaas die bestanddele in ’n kastrol en verhit. Roer tot opgelos en verwyder van die hitte. Giet die stroop in ’n groot beker en laat heeltemal afkoel vir 30 min.
  • Kelkie: Voeg die res van die bestanddele by die stroop en meng goed. Sit voor.