AFRONDING

verskeidenheid vars vrugte, kasjoeneute en papawersaad vir afronding

  • Plaas al die bestanddele buiten dié vir afronding in ’n voedselverwerker en kap fyn en glad. Giet in glase of bakkies en rond af met vars vrugte, neute en papawersaad.

WENK

Voeg 10 ml (2 t) chia-­sade by die mengsel en laat staan sowat 1 uur tot uitgeswel.

ANDER BOLAE: granola, goji-bessies, amandels, pampoen- of sonneblomsade, vars dadels, kakao-­stukkies, klapper, fyn kaneel of gemmer.