• Plaas die hawermout in die bak van ’n voedselverwerker. Verwerk tot fyn.
  • Plaas die res van die bestanddele in die voedselverwerker en pols tot glad.
  • Vir afronding: Verdeel die smoothie tussen twee glase en bedek met die jogurt en ekstra heuning (indien gebruik).