Bestanddele
- 25 ml (½ k) bloubessies
- 2 piesangs, geskil
- 1 avokado
- ’n groot hand vol babaspinasie
- 30 ml (2 e) grondboontjie- of ander neutbotter
- 250 ml (1 k) amandelmelk
Metode

Plaas die bloubessies, piesangs en avokado in die bak van ’n voedselverwerker. Pols tot glad.
Plaas die res van die bestanddele in die voedselverwerker en pols tot glad en goed gemeng. Verdeel tussen twee glase en sit voor.
Ons wil graag hê jy moet langer kuier.
Teken in en kry onbeperkte toegang tot 11 Afrikaanse tydskrifte en 35 koerante. Alles op een plek.
KIES JOU PAKKET