• Plaas al die bestanddele in ’n mengfles en skud tot goed gemeng. Dreineer in ’n glas.
  • Afronding: Garneer met suurlemoenskyfies en ’n takkie pynappelsalie.

Niealkoholiese fopdop 

Vervang die jenewer en Campari in die drankie met pynappelsap.

WENK

Klits die drankie met ’n draadklitser as jy nie ’n mengfles het nie.