• Plaas die ys in ’n vonkelwynglas en giet die wyn en kinawater by.
  • Vul met die vonkelwyn.
  • Afronding: Plaas die takkies roosmaryn in die glas en rond af met ’n blommetjie of meer. 

Niealkoholiese fopdop 

Gebruik alkoholvrye rosé en vonkelwyn en berei soos beskryf.

  • Plaas 2 spriete roosmaryn in ’n bottel rosé en voeg ’n paar druppels rooswaterstroop by. Laat staan oornag.