Suikervrye Margarita

akkreditasie
Foto: Donna Lewis
Foto: Donna Lewis

  • Los die xilitol in die kookwater op en giet in ’n groot beker. 
  • Druk die sap van die lemmetjies uit en voeg by in die beker. Voeg die lemmetjies by nadat jy die sap uitgedruk het. 
  • Giet die tequila en sodawater by en roer. 
  • Neem ’n glas en maak die bokant nat in die piering water. 
  • Druk die glas in die piering sout. 
  • Sit die drankie saam met baie gebreekte ys voor. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees