• Stroop: Verhit die rooibostee, suiker en heuning saam tot goed gemeng en geurig. Druk al die vloeistof uit die sakkies en verwyder.
  • Drankie: Giet die jenewer in ’n glas, voeg die rooibosstroop by en vul met kinawater. Roer, indien verkies.
  • Afronding: Garneer met lemmetjieskyfies, pomelo-segmente en ’n takkie suurlemoen- of lourierblare.

Niealkoholiese fopdop

Verdubbel die rooibosstroop en vul die glas met kinawater.