Tropiese smoothie

akkreditasie
Foto: Jacques Stander
Foto: Jacques Stander

  • Plaas die pynappel en piesangs in die bak van ’n voedselverwerker en pols tot grofgekap.
  • Voeg die res van die bestanddele by en pols tot glad en goed gemeng.
  • Verdeel tussen twee glase en sit voor. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees