Bestanddele
- 250 ml (1 k) gemengde aarbeie en/of frambose (bevrore of vars)
- 250 ml (1 k) gewone jogurt
- 60 ml (¼ k) klapper- of amandelmelk
- 15-30 ml (1-2 e) heuning
- 2,5 ml (½ t) rooswater (opsioneel)
- VIR AFRONDING
- ekstra bessies
Metode

Plaas die bessies in die bak van ’n voedselverwerker en pols tot glad.
Plaas die res van die bestanddele in die voedselverwerker en pols tot glad en goed gemeng.
Vir afronding
Verdeel die smoothie tussen twee glase en garneer met die bessies.
Ons wil graag hê jy moet langer kuier.
Teken in en kry onbeperkte toegang tot 11 Afrikaanse tydskrifte en 35 koerante. Alles op een plek.
KIES JOU PAKKET