Nie almal het die geduld om brooddeeg te knie of weet hoe om te werk te gaan nie. Dit lyk immers soos ’n heeldagtaak.

Koop dit sommer by die supermark. Draf by die bakkeryafdeling in en vra klaarbereide brooddeeg. 

Hier is ’n paar vinnige en maklike resepte met ’n bietjie van ’n kinkel hier en daar.

1. Platbrood of pizza

Foto: Jacques Stander.

2. Kaserige knoffelknope

Foto: Jacques Stander.

3. Gestoomde brood

Foto: Jacques Stander.

4. Camembertpotbrood

Foto: Jacques Stander.

5. Maklike koesisters

Foto: Jacques Stander.

6. Gevlegte pesto- of sjokoladebrood

Foto: Jacques Stander.

7. Kerrievetkoek

Foto: Jacques Stander.

8. Broodstokke

Foto: Jacques Stander.