Dis amper feestyd en tyd vir ­samesyn. En hoe dan beter as om die spesiale dae te vier met ietsie soets ná daardie groot ete? 

Dorah Sitole (67), die bekroonde vete- raankosskrywer en voormalige redakteur van die tydskrif True Love, vier haar vier dekades in die kosbedryf met ’n splinternuwe kookboek, Dorah Sitole: 40 Years of Iconic Food.

Elke hoofstuk vier ’n fase in Dorah se lewe. Bederf jou naastes met een van dié treffers van Dorah. Span dit in vir nagereg, teetyd of ’n spesiale partytjie ter viering van die lewe.

1. VICTORIA-SPONSKOEK MET AARBEIKONFYT EN ROOM

sponskoek
Foto: 40 Years Of Iconic Food deur Dorah Sithole

2. LEMOENBROODJIE

lemoenkoek
Foto: 40 Years Of Iconic Food deur Dorah Sithole

3. MANGO-KOEKSTRUIF

koekstruif
Foto: 40 Years Of Iconic Food deur Dorah Sithole

4. PEKANNEUTTERT

tert
Foto: 40 Years Of Iconic Food deur Dorah Sithole

5. KANEELROLLETJIES

cinnabuns
Foto: 40 Years Of Iconic Food deur Dorah Sithole

6. MELKTERT

melktert
Foto: 40 Years Of Iconic Food deur Dorah Sithole

7. TIRAMISU

tiramisu
Foto: 40 Years Of Iconic Food deur Dorah Sithole

8. KLAM SJOKOLADEKOEK

sjokoladekoek
Foto: 40 Years Of Iconic Food deur Dorah Sithole