book-icon Uitgawe 15 April 2021

8 smullekker soutterte om gaste mee te beïndruk

akkreditasie
Foto: Misha Jordaan
Foto: Misha Jordaan

Soutterte se basis is meestal uie. Patat en ui werk goed saam in hierdie souttert.

’n Mens kan nooit verkeerd gaan met hierdie klassieke Mediterreense geure nie.

Rooi bly mooi – hier maak beet saam met rooi-uie ’n wonderskone prentjie, net reg vir lekker eet. Die neuterige smaak van die deeg wat met fyngekapte sonneblomsaad gemaak word, smaak heerlik hierby. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees