STAP 1

suurdeegplantjie
Foto: Jacques Stander

Plaas die volgende in ’n houer: 

  • 500 ml water 
  • 250 g volkoringmeel 
  • 250 g witbroodmeel

STAP 2

suurdeegplantjie
Foto: Jacques Stander

Meng goed en bedek die houer met ’n lap.

Voer diesuurdeegplantjie daagliks deur die volgende te meng en by die plantjie te voeg:  

  • 50 g volkoringmeel 
  • 50 g witbroodmeel 
  • 100 ml water

Dit sal ongeveer sewe dae neem voor die suurdeeggis aktief raak (dit vorm borreltjies op die oppervlak). Hou die plantjie in die yskas en voer daagliks.