Voorverhit die oond tot 180 °C. Bespuit 6 holtes van 'n diep muffinpan goed met kossproei.

  • Klits die eiers en jogurt saam en meng die res van die bestanddele in.
  • Skep die mengsel in die bereide muffinholtes en bak 15 min. of tot die muffins gestol is.
  • Vir voorsit: Sit voor saam met die jogurt, tamatie­sous en/of Griekse slaai.
Kom neem deel aan die gesprek
Volg Huisgenoot op InstagramTwitterFacebookWhatsApp en teken gerus in op ons nuusbriewe.