• Verdeel die deeg in 20 gelyke stukke, rol in balle en laat rys 15 min. op ’n oppervlak wat liggies met meel bestrooi is. 
  • Verhit die olie en braai die balle tot goudbruin. Skep uit en dreineer op kombuispapier. 
  • Kerrie: Verhit die olie in ’n kastrol en verbruin die ui. Voeg die knoffel by en braai nog 1 min. Voeg die maalvleis by en braai. 
  • Voeg die res van die bestanddele behalwe die sout en peper by en laat 10-12 min. prut. Geur met die sout en peper. Laat nog 2 min. prut. 
  • Vir voorsit: Vul die vetkoek met die kerrie en koljanderblare.