Voorverhit die oond tot 190 °C.

  • Botter: Braai die spek in ’n pan tot bros – hou enige orige vet in die pan eenkant; moenie weggooi nie. Laat afkoel.
  • Meng die spek (en die vet) goed met die res van die bestanddele.
  • Broodjies: Sny kepe bo-op die rolletjies of Franse brood. Smeer die botter ruimskoots in die kepe. Stop die kepe met mozzarellakaas. Pak die broodjies op ’n bakplaat en rooster 15 min. of tot die kaas gesmelt is.