• Verdeel die deeg in 30 gelyke stukke. Rol elkeen in ’n bal terwyl jy dit effens rek en laat 15 min. rys.
  • Verhit genoeg olie vir diepbraai en braai die balle in sarsies tot goudbruin. Skep uit en dreineer op kombuispapier. Wanneer dit genoeg afgekoel het om te hanteer, prik ’n paar keer met ’n happiestokkie.
  • Stroop: Meng al die bestanddele buiten die klapper in ’n kastrol en bring tot kookpunt. Verlaag die hitte en skep die koesisters in die stroop. Laat 3-5 min. prut. Skep uit en rol in die klapper.