Voorverhit die oond tot 180 °C. Voer ’n 8,5 x 22 cm- broodpan met silikoon­papier uit.
  • Meng al die droë bestanddele.
  • Klits die eiers, voeg dit by die droë bestanddele en meng goed.
  • Voeg die water en suurlemoensap by en meng.
  • Giet die mengsel in die broodpan, strooi die saad oor en druk effens plat.
  • Bak 50 min. en laat die brood afkoel wanneer dit gaar is. Sny die brood en sit voor.