• Vou die onderpunt van ’n samoesareep oor om ’n pakkie te vorm. Skep 15-30 ml (1-2 e) groente­kerrie in en vou die deeg op. Plak die ent met die meelpasta vas. Herhaal met die res van die bestanddele. Die samoesas kan so gevries word.
  • Verhit die olie in ’n kastrol en diepbraai tot goudbruin. Dreineer.
  • Brandsous: Meng al die bestanddele en sit voor saam met die samoesas.
Kom neem deel aan die gesprek

Volg Huisgenoot op InstagramTwitterFacebookWhatsApp en teken gerus in op ons nuusbriewe.