1. ROOIBOS-EN-ROOSMARYN-LAMSBOUD MET GREMOLATA-RYS

Dié maklike resep sorg vir ’n lamsboud wat van die been afval. 

kersfees,resepte
Foto: Jacques Stander

2. OOSTERSE SKAAPNEK MET REËNBOOGKOOLSLAAI

Geurig en sappig – skaapnek is ’n heerlike maar minder bekende vleissnit. Ons rond die gereg oor die kole af, want wat is Kersfees in Suid-Afrika sonder ’n braaivleisvuur? 

kersfees,resepte
Foto: Jacques Stander

3. LAMSRAK MET STYWEPAP EN RISSIESMOOR

kersfees,resepte
Foto: Jacques Stander

4. MOSTERDGEBAKTE SKAAPTONGETJIES

Beestong is ’n ou gunsteling op die Kerstafel. In ons resep gebruik ons skaaptongetjies – dis net so lekker!

kersfees,resepte
Foto: Jacques Stander

5. SKAAPRIBROL MET APPELKOOS-EN-AMANDELVULSEL EN RAITA

Vra jou slagter om ’n lekker groot skaaprib te ontbeen – dit sal jou baie bereidingstyd spaar. 

kersfees,resepte
Foto: Jacques Stander

6. MAROKKAANSE LAMSKENKELPOTJIE

Maak dié potjie op die kampvuur of op die stoof – dis ewe lekker! 

kersfees,resepte
Foto: Jacques Stander

7. KERRIEAFVALPASTEITJIES MET SAMBAL

Perfek as ’n voor- of nog ’n vleisgereg op die Kerstafel. Kook die afval en berei die vulsel al twee tot drie dae vooraf. Bak die pasteie op Kersdag.

 
kersfees,resepte
Foto: Jacques Stander

8. KOEKIES VIR DIE HONDEKINDERS

Bederf die honde op Kersdag! Vra vir jou slagter vleissaagskaafsels; dis spotgoedkoop en boonop gesond.

kersfees,resepte
Foto: Jacques Stander
kersfees,resepte
Foto: Jacques Stander

9. AARBEIMARMERMOUSSE

kersfees,resepte
Foto: Jacques Stander

10. KOFFIEBROWNIES

kersfees,resepte
Foto: Jacques Stander

11. KOEKSTRUIF MET KARAMEL EN MENT

kersfees,resepte
Foto: Jacques Stander
Kom neem deel aan die gesprek
Volg Huisgenoot op InstagramTwitterFacebookWhatsApp en teken gerus in op ons nuusbriewe.