Hier is van ons lekkerste varkvleisresepte om te verseker dat jy die meeste van hierdie gesinstyd om die etenstafel maak. 

1. Rum-en-rosyntjie-varkpens

2. Varktjops met radyse en gebraaide sprietuie

3. Gestopte varknek met mosterdsous

4. Varkskenkel

5. Texas-varksteak met rissiesalsa

6. Heel varkboud met lemoen

7. Gerookte varkrib

8. Oosterse varkribbetjie met sojabrandrissiesous

9. Varktjops met taco-en-avokadoslaai

10. Vark met aartappelgebak