Spyskaart 1: Die spog-ontbyt

Dié ontbyt is ekstra dekadent en sal jou ma van oor tot oor laat glimlag.

moedersdag,resep,ontbyt
Die spog-ontbyt. Foto: Jacques Stander

1. Forel-en-roomkaasrosies

moedersdag,ontbyt,resep
Forel-en-roomkaasrosies. Foto: Jacques Stander

2. Luukse roereier met 'n kruiesous

moedersdag,resep,kruiesous
Luukse roereier met 'n kruiesous. Foto: Jacques Stander

3. Geskenkie: Vinnige sjokoladetruffels

moedersdag,skololade
Geskenkie: Vinnige sjokoladetruffels. Foto: Jacques Stander

Spyskaart 2: Die suikertand-ontbyt

Dié ontbyt is elke suikerliefhebber se droom.

moedersdag,resep
Die suikertand-ontbyt. Foto: Jacques Stander

1. Franse roosterbrood in kaneelsuiker

moedersdag,ontbyt,roosterbrood
Franse roosterbrood in kaneelsuiker. Foto: Jacques Stander

2. Jogurt-panna cotta met 'n graanvlokkiestrooisel

moedersdag,jogurt,ontbyt
Jogurt-panna cotta met 'n graanvlokkiestrooisel. Foto: Jacques Stander

3. Geskenkie: Heuningkorflekkers

moedersdag,resep,ontbyt
Geskenkie: Heuningkorflekkers. Foto: Jacques Stander

Spyskaart 3: Die kortpad-ontbyt

Ons gebruik gekoopte deeg en een­voudige kulresepte om maklik en vinnig ’n smullekker ontbyt te berei.

moedersdag,ontbyt,resep
Die kortpad-ontbyt. Foto: Jacques Stander

1. Pynappel-en-komkommer-smoothie

moedersdag,pynappel,smoothie
Pynappel-en-komkommer-smoothie. Foto: Jacques Stander

2. Caprese-en-biltong-quiches

moedersdag,ontbyt,quiche
Caprese-en-biltong-quiches. Foto: Jacques Stander

3. Geskenkie: Roosgegeurde kortpad-malvalekkers

moedersdag,malva,lekkers
Geskenkie: Roosgegeurde kortpad-malvalekkers. Foto: Jacques Stander